Sign In

Blog

Latest News

Gerhard Pretorius

Hi Pierre, wil net laat weet ons het n uitstekende jagsessie en familie kuier gehad by Wetlands. Dankie namens ons almal, sou nie geweet het van die plaas sonder NextHunt nie.
Nie een van ons skroom om Wetlands aan te beveel as n jagbestemming nie. Akkommodasie, kos en reelings was baie goed en staf het uit hul pad gegaan om die lewe vir ons maklik en gerieflik te maak.
Weereens dankie.
Groete,
Gerhard.