Sign In

Blog

Latest News

Pieter, PTA

Ek het 07:00 op ‘n Saterdagoggend vir Pierre by NextHunt gebel nadat ons op ons eie by ‘n plek buite Aberdeen bespreek het wat toe eintlik geen wild gehad het nie. Hy het binne ‘n uur vir my ‘n ander opsie gestuur, nie te ver daarvandaan. Wat ‘n fantastiese plek, met baie bokke!

Van nou af bespreek ons net deur NextHunt.

Dankie dankie!

Pieter en Span, Pretoria