Product Description
Interested in hunting? We’ve got you covered at Apiesgeluk game farm, the small game farm with a big heart.
In the heart of the bushveld it’s easy to get peace of mind. Throw hunting and a boma fire into the mix and you’ve got yourself a vacation! Whether it’s a day trip or a longer stay you have in mind; we are equipped and ready to make your experience with us, an unforgettable one.
We offer gun and bow hunting experiences and accommodation.
Apiesgeluk is geleë 7km vanaf Marnitz, 42km vanaf Swartwater. Plaas het vrystelling vir reg deur die jaar vir geweer en boogjag.
Game Prices for 2023
Rooibok Ram R2000.00
Rooibok Penkop R1400.00
Rooibok Ooi R1300.00
Rooibok Trofee 23“ en hoër R3000.00
Koedoe Koei R8000.00
Koedoe Bul 30”–45” R14000.00
Koedoe Bul 46″–49”R19000.00
Koedoe Bul 50”–53” R25000.00
Koedoe Bul 54″-56″ R30000
Koedoe Bul 57″-60″ R45000.00
Waterbok Koei R4000.00
Waterbok Bul Tot en met 24” R7000.00
Waterbok 24”–29” R13000.00
Waterbok 29” en op R25 000.00
Vlakvark R900.00
Njala Bul Onder 25” R6500.00
Njala Bul 25”en op R10000.00
Njala Ooi R3000.00
Blesbokke R2500
Blouwildebees Koei R4000.00
Blouwildebees Bul R5000.00
Kwes Volle prys
Mis skote R100.00
Neem kennis:
Akkomodasie vir 10 persone, maar slegs 3 BOOGJAGTERS (3 skuilings) OF 3 GEWEER JAGTERS gelyk in die veld.
Dag fooie sluit in: Akkomodasie, jagbakkie, slag, koelkamer, hout en ys.
Geen jag word op Sondae toegelaat nie
Deposito:
Deur 50 % deposito van verblyf te betaal, bevestig u u jag
Kansellasie beleid:
– 120 dae voor jagdatum – volle bedrag
– Minder as 90 dae voor jagdatum – 50 % terugbetaling van deposito
– Minder as 30 dae voor jagdatum – geen terugbetaling
Balans is betaalbaar voor vertrek vanaf plaas.
Apiesgeluk en personeel sal nie aanspreeklik gehou word vir enige skade, verlies en uitgawes wat aangegaan is deur ons kliente agv siekte, kwarantyn, weer kondisies, oorlog, stakings, onluste of enige ander rede buite ons beheer.
Reviews
There are no reviews yet.