Sign In

  • Size of property
    48 000 Ha
  • Payment
    EFT, Card, Cash
  • Beds
    30

2500 gemsbokke, 1000+ springbokke

Eie bakkies mag gebruik word.

Die jag hier is soms maar rof en bakkies word op gewen. Dis nie ‘n rustige jag nie en mens se lyf vat pakslae.

Minimum 4 nagte, minimum 6 persone indien vleis nie verwerk word nie.

Minimum 5 nagte, minimum 6 persone indien vleis verwerk word.

50% van verblyf om jou jag te bevestig.

50% balans betaalbaar op die plaas.

Wildspryse 2023

Gemsbok: R 4 000
Springbok: R 1 500

Ander

Dorperlam R95/kg
Persievetstert R90/kg
Permitte R400 elk
Bakkie R3600/dag (mag eie bakkie gebruik)
Slagters R120/dag

Verwerkte vleis

Biltong sonder spice R20/kg
Biltong met spice R30/kg
Chilli bites sonder spice R22/kg
Chilli bites met spice R42/kg
Maalvleis R17/kg
Patties R42/kg
Wors R29/kg
Ontbeen R12/kg
Ontbeen en blokkies sny R17/kg

Updated: 14/02/2023

Categories

Rentals Categories

Features

Regions

Animals

Terrains

Pricing

Accommodation

  • Hunter

    Per person per night

    R 850.00
  • Non-Hunter

    Per person per night

    R 750.00
  • Child

    Per person per night

    R 300.00

Other

  • Game drives
  • Skinning

    R120 per day

    R 120.00
  • Guide/PH

    Tracker Included

    Free
  • Hunting vehicle

    Per day

    R 3,600.00

Location

Booking

Guest Breakdown 0
Number of Guests 1
Number of Guests
Have a coupon?
This coupon was added
Login to Book
2 people bookmarked this place