Kukama Jagkamp
3 Kamers – slaap 10 pax
Volwassene R600.00 per nag
Kinders<10 R250.00 per nag
Kukama Lodge
4 Kamers slaap 10 pax
Volwassene R800.00 per nag
Kinders<10 R350.00 per nag
Luukse airconditioned en-suite kamers.
Nie te jag nie: Kameelperde, Buffels, Elande, Jakkalse, Ratels, Alle voëls en Bruin hyena.
Insluit in jag: Koelkamer vir periode van jag. Slag en oplaai van karkaste, gidse, vuurmaak hout, skoonmaak dienste, sout vir velle.
Gebruik van jag voetuig is R750/dag, verpligtend.
Spesie | Manlik | Vroulik | Trofee |
Rooibok | R3 000 | R2 000 | >22” R3500 |
Zebra | R8 500 | R8 500 | |
Blouwildebees | R6 800 | R6 500 | |
Gouewildebees | R15 000 | R10 000 | |
Kudu < 54 | R18 000 | – | |
Kudu >54 | R25 000 | – | |
Buffel | R 95 000 | – | 2 beskikbaar |
Vlakvark | R1 600 | R1 600 | |
Duiker | R1 000 | R1 000 | |
Waterbok < 25” | R12 000 | R 8 500 | |
Waterbok > 25” | R15 000 | – | |
Nyala | Geen jag | R5 500 | |
Aap | R50 | R50 | |
Bobejaan | R200 | R200 | |
Blesbok | R 4 000 | R3 600 | |
Bosbok | R7 000 | R6 000 | |
Ystervark | R800 | R800 | |
Erdvark | R500 | R500 | |
Bosvark | R1 800 | R 1800 | |
Swartwitpens | R950 / duim | – |
Alle pryse is BTW uitgesluit.