Kom geniet ‘n jagtog in die hartjie van die Karoo. Kruidfontein is in die Murraysburg distrik geleë. Dit bied die jagter van die grootste bokke in die omgewing.
J A G F O O I E
- R500 per dag, per jagter wat kamp binne gaan (geen kospakkie ingesluit).
- Dagfooi R200/toeskouer
- Dagfooi R100/kind <12
N E E M K E N N I S
- Minimim 6 gewere/sitplekke per jagspan.
- Saterdae: Jag tot 12:30 (volle dag fooi gehef)
A K K O M O D A S I E
- Per persoon per nag R460
- Per kind <12 per nag R250
- Minimum tarief van R5 000 per nag
- Sluit in: Huis met beddens, beddegoed & warm water (handoeke uitgesluit). Kaggel, braai geriewe & hout. Eetgerei & breekware.
W I L D T A R I E W E
- Springbok Ram (slegs pens uit) R60/kg
- Springbok Ooi R70/kg
- Springbok (met tag) R3 000
- Kudu buite wildkamp (slegs pens uit) R45/kg
- Rooibok (slegs pens uit) R55/kg
- Rooibok (tag ram) R3 500
- Rooihartebees R7 600
- Gemsbok (koeie & bulle) R11 700
- Eland (koeie & bulle) R11 900
- Kudu koei (in wildkamp) R4 500
- Kudu bul <38″ (in wildkamp) R6 500
- Kudu bul >38″ (in wildkamp) R12 500
- Blouwildebees R6 900
- Blesbok R3 300
- Takbok ram R2 000
- Takbok ooi R55/kg
- Zebra R6 000
- Nyala bul <24″ R9 000
- Nyala bul >24″ R15 000
Pryse sluit BTW uit.
Categories
Rentals Categories
Features
Regions
Animals
Terrains
Pricing
Accommodation
-
R 460.00
-
R 460.00
-
R 250.00
Additional
-
R 500.00
-
R 200.00
-
R 100.00
-
-