Sign In

Knapdaar Boerdery Safaris

Tosca, North West
  • Size of property
    1700ha
  • Payment
    EFT, Cash
  • Beds
    16

Plaas is geleë in die Noord-Wes Provinsie, Vergeleë area in die hartjie van die Molopo, 163km van Mahikeng af. Plaas is 1700 ha waarop gejag word. Ons is +-10km van die Botswana grens af.

Verblyf

Plaashuis: 15 enkel beddens, 2 kamers met elk n dubbelbed, twee badkamers en n sitkamer

Minimum 4 jagters en 2 dae se jag word vereis vir bespreking

  • Nie jagters R300 per person per dag
  • Kinders onder 12 R250 per person per dag.
  • Kinders onder 6 bly gratis
  • Kuier area met groot boma met braaier en plek vir bonfire by tente asook by die huis
  • Soveel vuurmaak hout soos benodig.
  • Daar is MTN sein by die huis maar sodra jy in die veld in beweeg is daar Vodacom sein ook

Jag pryse

  • Rooihartebeeste R5000
  • Blou Wildebeeste R4000
  • Springbokke (Kalahari) R 1900
  • Springbok Ooie (Kalahari) R1900
  • Zebras R5000
  • Rooibokke R2000
  • Rooibok Ooie R1900
  • Elande R10000, Trofee R15000
  • Eland Koeie R9000
  • Gemsbokke R 6500
  • Blesbokke R 2000
  • Vlakvark R1000
  • Koedoes Vroulik R5000, Bulle onder 49” R9500, Trofee bulle se prys op aanvraag

Alle bedrae sluit BTW uit.

  • Geweer en boogjag beskikbaar
  • Gekweste wild word voluit betaal
  • Wild per ongeluk raak geskiet word voluit betaal
  • Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir skade gely of beserings opgedoen tydens u jag nie
  • Alle rekeninge moet betaal word voor die plaas verlaat word
  • Geen drank word toegelaat gedurende die jag
  • Alle vuurwapenlisensies moet by aankoms getoon word
  • Daar sal teikens beskikbaar wees. ‘n Minimum van 3 skote per jagter word vereis, voor u in die veld toeglaat word.
  • R100 per mis skoot
  • Trofee jag beskikbaar op aanvraag van klient
  • Alle diere geskiet wat bo Rowland Ward meet sal trofeeprys voor betaal word.
  • Daar moet ten alle tye n PH teenwoordig wees tydens n jag, wat aan u voorsien sal word.
  • Daar is n vliegveld as u wil invlieg. Koordinate S25 41’ 55,06” E 24 18’ 05,28”
  • Kinders onder 6 bly gratis
  • Jagbakkie teen R500 per dag
  • Slaggeriewe, trofeekamer asook ‘n koelkamer

Ry Aanwysings: Vanaf Mahikeng neem die N18 vir 44km dan draai u links op die R375, hou dan vir 104km op die pad tot u die bord Toledo aan u regterkant kry dan u u by die bestemming.

Categories

Rentals Categories

Features

Regions

Animals

Terrains

Pricing

Accommodation

  • Hunter

    Per person per night

    R 400.00
  • Non-hunter

    Per person per night

    R 300.00
  • Children (6-12)

    Per person per night

    R 250.00
  • Children (u/6)

    Per person per night

    Free

Other

  • Jagbakkie

    Per day

    R 500.00

Location

Booking

Guest Breakdown 0
Number of Guests 1
Number of Guests
Have a coupon?
This coupon was added
Login to Book